verzinsels wil graag hul uiterste doen
om liggaam en siel met mekaar te versoen,
nie soseer om die werklikheid te onthul
as om sy tekortkoming aan te vul
- elisabeth eybers -


11 oktober 2006

beeldtaal


1 opmerking:

Anoniem zei

bedankt voor je kaartje: idem dito als 11-10.